'Kom Khoi San' deur Blaq Pearl

LESPLAN: MOWBRAY: SPFET

Naam van student: Ibtesam Booysen

LESNOMMER:

Datum: 12/06/23

Duur van les: 45 minute

VAK: AFRIKAANS

Kwartaal:

Week:

Graad:

Aantal leerders:

Onderwerp: Poësie: Kom Khoi San

Evalueerder se handtekening:

LESDOELWITTE  vir hierdie les.

Aan die einde van hierdie les behoort leerders in staat te wees om:

1.         Die gedig te verstaan.

2.         Die gedig te analiseer.

3.         Enige vrae omtrent die gedig te beantwoord.

     

         

Onderrigmetodes  (tik gepaste  blokkies)

Media /bronne (tik gepaste blokkies)

 

1.   Direkte instruksie:

4.  Ko-operatiewe leer:

 

 

  Onderwyser verduideliking en aanbieding

  Vraag en antwoord

  Klasbespreking

  Groepbespreking

  Oefening

2.   Ondersoek:

  Legkaart

  Groepwerk

  Pare

  Genommerde   

      koppe

  Ko-op 

“Round Robin”

  Stuur die hoed

      rond

  Breinstorm

 “Hot Potato”

  Galery wandel

  Denkhoede

  Debatte

  Vasvra

  Deurmekaar

     letters

  Handboek

  Skryfbord

  “Whiteboard”

 “Smart Board”

  Plakkate

  Uitdeelstukke

  Muurkaarte

  Grafieke

  Prente

  Oorhoofse

     projektor

Data projektor

  Koerante

  Tydskrifte

  Blaaivelle

  Flitskaart

  Uitstallings

  Televisie

  Skyfiereeks aanbieding  (PowerPoint)

  Video

  Opnames

  Radio

 

  Ondersoek

  Probleemoplossing

3.   Simulering:

5. Ander:

Praktiese werk

  Speletjies

  Drama

  Stories

  Rolspel

Leerders se bestaande kennis: (vorige kennis en vaardighede waarby die les sal aansluit)

Vorige kennis wat leerders sal kan gebruik in verband met hierdie gedig sal wees, die stylfigure,beeldsprake en rym wat leerders van geleer het.

 

 

BYLAE op ʼn aparte bladsy à

ONDERRIG-EN LEERMIDDELS: powerpoint aanbieding, aktiwiteit

Pptx 4-6 (op dokument)

aktiwiteit 7 (op dokument)

Tyd


 LESFASES

ONDERWYSER SE BYDRAE

(bv. Stel vrae of demonstreer)

LEERDERAKTIWITEITE

(bv. Beantwoord vrae, neem aantekeninge, voltooi werkkaart, debatteer, groepwerk)

 

INLEIDING

 

Die onderwyser:

·       Sal die klas groet .

·       Reëls neer sit.

·       Sal die les open met ‘n vraag wat tot betrekking kom met die gedig.

 

Die leerders

·       Sal die onderwyser groet.

·       Leerders sal sit wanneer onderwyser hulle beveel.

·        Leerders sal die vraag beantwoord met wat hulle verstaan omtrent die vraag.

 

Pre-les fase

 

 

 

 

Stel vrae aan leerders:

·       Wat kan julle my vertel van die Khoi San?

·       Waarvandaan kom hulle?

·        Is ons voor ouers Khoi San?

Verwagte antwoord:

·       Die Khoi San is mense wat voor Jan van Riebeeck in Suid-Afrika was.

·       Die Khoi San het getrek van ons buurlande.

·       Leerders sal hierdie vraag baie skepties antwoord.

 

 

 

LEES/ “NUWE” LEERSTOF

·       Die gedig ‘Kom Khoi San’ sal gelees en bespreek word.

·       Onderwysers sal leerders betrek by die les deur leerders te vra om te lees.

·       Die gedig sal ontleed word volgens die gedig-ontleding aspekte.

·       Onderwyser sal saam studente deur die gedig werk en ook weet wat en waar dit is waar hulle nie gedig verstaan nie.

·       Onderwyser sal ook enige vrae beantwoord wat leerders het om te vra.

·       Onderwyser sal dan notas oor die gedig op die bord neerskryf, sodra dit bespreek was, bv. Alliterasie in die gedig.

·        Elke strofe in die gedig sal ontleed word en betekenis sal dan aangeheg word van daardie spesifieke strofe.

·       Leerders sal die gedig lees.

·       Hulle sal ook deelneem aan die bespreking van die gedig.

·       Leerders sal antwoord baseer op wat hulle ken en verstaan.

·       Leerders sal vrae vra as hulle nie verstaan wat die juffrou verduidelik nie.

·        Notas wat op die bord geskryf is, sal leerders neerskryf in hul boeke.

 

AFRONDING

·       Onderwyser sal leerders vraagies vrae om te kyk of hulle die gedig verstaan.

·       Die gedig sal dan afgerond word deur vir leerders ‘n aktiwiteit te gee wat hulle moet antwoord gebaseer op die gedig wat bespreek was.

·       Leerders sal die onderwysers se vraagies antwoord met wat hulle hulle geleer het gedurende die les.

·       Leerders sal die aktiwiteit beantwoord en as hulle dit nie verstaan nie sal hulle die onderwyser raadpleeg.

 

 

TUISWERK

·       As leerders nie genoeg tyd het om die aktiwitiet in die klas te bantwoord nie kan hulle dit voltooi as huiswerk.

·       Leerders sal dan die oorige werk voltooi vir huiswerk.

Volle name en skrywers van bronne (boek, joernaal, Internet, PowerPoint aanbieding, Encarta, ens. As jy de LOOM self ontwerp het, verskaf jou eie naam):

·       Booysen, I. 2023 (PowerPoint)

·       Kom Khoi San (verskaf uit die bloemlesing)

                               

    https://www.youtube.com/watch?v=EDphGXpu_U0&ab_channel=ExpressoShow
















AKTIWITEIT:

Beantwoord die volgende vrae wat volg, gebaseer op die gedig ‘Kom Khoi San’:


1.    1. Wie is die spreker in die bogenoemde gedig?

 

2.    2. Wat is die taal wat die gedig in skryf is?

 

3.    3. Identifiseer die alliterasie wat in strofe 1 voorkom.

 

4.    4. Identifiseer uit strofe 1, een eienskap van die Khoi San.

 

5.    5. Herskryf die woord ‘universal’ in Afrikaans oor.

 

6.    6. Identifiseer uit strofe 2, die kommunikasie middel van die Khoi San.

 

7.    7. Veduidelik die betekenis van die ellips in strofe 2, reël 2.

 

8.    8. Haal uit strofe 2 aan enige vorm van assonansie?

 

9.   9. Wat in strofe 2 wys aan dat die Khoi San natuurlike bronne gebruik het vir genesing? 

1S10.  Skryf die standaard Afrikaanse woord vir ‘geliewe’ uit strofe 3 neer.

10.  11. Benoem die vervoer wat gebruik was (aanwysings na strofe 3) om die mense van Batavia te bring na  Suid-Afrika toe? 


        12.  Haal die wending uit strofe 3 aan.

 


MEMORANDUM:

1.    Die digter haarself, want in strofe 1 versreël 1 maak sy ‘n beklemtoning om te sê, “Ek is ‘n Khoi ‘n San”. Sy beeld haarself uit as ‘n trotse Khoi San.

 

2.    Kaapse Afrikaans.

 

3.     “stap saam”

 

4.    “Hulle kan dans of stories vertel”.

 

5.    Universieël.

 

6.    Hulle het tekens gelos op klippe en op land.

 

7.    Die ellips beteken woorde wat kan gespreek was, maar was nie gespreek nie. So die digter laat dit oor aan die leser om te kan dink wat hy/sy wou sê.

 

8.    “gemaak en gedra

 

9.    “medisyne gekry – natuurlik – uit die aarde” wat aanwys dat die Khoi San natuurlike bronne raadgepleeg het vir genesing.

 

10. Gelewe.

 

11. Skepe was gebruik as middel van vervoer.

 

12. “ja” na dit het alles verander.










Reacties