'Kom Khoi San' deur Blaq Pearl

LESPLAN: MOWBRAY: SPFET Naam van student: Ibtesam Booysen LESNOMMER: Datum: 12/06/23 Duur van les: 45 minute VAK: AFRIKAANS Kwartaal: Week: Graad: Aantal leerders: Onderwerp: Poësie: Kom Khoi San Evalueerder se handtekening: LESDOELWITTE vir hierdie les. Aan die einde van hierdie les behoort leerders in staat te wees om: 1. Die gedig te verstaan. 2. Die gedig te analiseer. 3. Enige vrae omtrent die gedig te beantwoord. Onderrigmetodes (tik gepaste blo...