'Vraagje' - Akwasi, deur Dale Jantjies
Nou toe, só gooi ek die bal in die klaskamer, want 'n interaktiewe klas is 'n produktiewe klas. Ek staan dan tru en eindig met die vermaarde Benjamin Franklin se woorde: Sê my en ek vergeet, leer my en ek mag dalk onthou, betrek my en ek sal leer. Righto, laat ons die swaarkry met lekkerkry klaarkry.
Geniet die lees!
Kijk hier voor de Powerpoint behorend bij deze les over het gedicht 'Vraagje' van Akwasi.
Kijk hier voor het lesplan van deze les.
Reacties
Een reactie posten